viagra sex stories porno

Prepaid Electricity and Water Meters Online
Prepaid Electricity and Water Meters Online
Prepaid Electricity and Water Meters Online
Go Prepaid and Save!

Bestuur van water- en elektrieserekeninge vir komplekse

Mr Prepaid is in 2006 gestig en het sederdien ‘n dinamiese voorafbetaalde krag en water diens gelewer. Mr Prepaid se toegewyde span sal aanhou streef na uitmuntende diens.

Mr Prepaid bied ‘n tegnologiese gevorderde en omvattende voorafbetaalde meting stelsel aan. Dié stelsel is een van die mees ekonomiese en gebruikers vriendelike selsel in die mark.

Die stelsel is geskik vir residensiële en komersiële eiendomme wat aan verskeie huurders verhuur word. 

Produkte

Mr Prepaid bied ‘n groot verskeidenheid voorafbetaalde meters aan Bv: STS meters, AMI/AMR “Smart” meter, enkelfase en driefase meters, splitmeters, geïntegreerde meters en watermeters.

Stelsel

  • Internasionale aanlyn stelsel met 24 uur toegang.
  • Geen addisionele sagteware nodig nie.
  • Die stelsel bied drie metodes van peuter opspooring.
  • Aankope deur die internet, selfoon, OTM en verskeie afsetpunte.

Dienspakkette

  • Pasgemaakte pakkette is beskikbaar vir elke eiendom.
  • Die tarief word volgens die grootmaatmeter en NERSA se regulasies bereken.
  • Mr Prepaid betaal al die geselekteerder stadsraad, Eskom en/of “Smart” meter rekeninge.
  • ’n Maandelikse verslag, staat en/of bewys van betaling word per epos aan eienaars, beheerliggame of eiendomsagente gestuur.

Voordele

  • ‘n Prepaid stelsel verhoed dat die beheerliggaam gepla word met water- en elektrisiteitsrekeninge wat nie betaal word deur die inwoners nie.  
  • Die stelsel skep ook ‘n beter kontantvloei.
  • Prepaid meters skakel die volgende uit:  geskatte water- en elektrisiteit lesings, invordeing van rekeninge, rekening dispute en invordering van agterstallige rekeninge.
  • Prepaid meters skep beter bewustheid van water en elektrisiteits verbruik.  Mens is dan ook geneig om meer te bespaar op water en elekrisiteit.
  • Insameling van vaste- en grootmaat kostes asook verbruik van water en elektrisiteit  in gesamenlike verbruik areas.
  • Die stelsel kan gebruik word om agterstallige rekeninge, spesiale heffings ens. in te samel.
  • Trustees, eienaars en beheerliggame is nie meer genoodsaak om stadsraadrekeninge te betaal of “Smart meters” op te top nie.
  • Hulp en ondersteuning is beskikbaar 7 dae per week (06:00 – 22:00) publieke vakansiedae ingesluit.

mature porno rus porno xnxx porno grup porno porno rokettube rokettube porno